full screen background image

Welslae vir balletdansers

1332

Balletdansers van Northern Ballet Academy het tydens die onlangse Dance Academy of South Africa (Dasa)-eksamens goed pre-steer. Northern Ballet Academy se dansers het 13 onderskeidings in hul onderskeie ouderdomsgroepe verwerf.

RC Myburgh
>>[email protected]

Chaunté du Bruyn verwerf 94% vir haar graad 5-eksamen.

Tarize Engelbrecht (93%) en Marili Nel (96%) slaag hul graad 1 eksamen.

Graad 1 balletdansers, Lee-Ann Bosch, Biyanique Erwee en Kelby Lacanté behaal onderskeidelik 86%, 94% en 93%.

 Kayla Lacanté verwerf ‘n ond

Kayla Lacanté verwerf ‘n ond

Northern Ballet Academy se Tiny Tots-presteerders is voor, Hannetjie du Plessis en Annette Oosthuizen. In die middel is Ilse Marais en Leandré Coetzee. Agter is Maide Mashau en Tehilah Feldman wat almal onderskeidings behaal het.