full screen background image

Tommies presteer tydens FAK Afrikaans-ekspo

1877

Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé maak jaarliks opslae tydens die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) Afrikaans Skole-ekspo en vanjaar was geen uitsondering nie. Tommies het 16
goue-, 34 silwer- en tien bronsmedaljes verower nadat die finale uitslae van vanjaar se kompetisie op 17 September bekendgemaak is. Leerders het onder meer in kategorieë vir advertensies, dagboekinskrywings, fotografie, rubrieke, kortverhale, musiek en lirieke, plakboeke, poësie en tekenkuns ingeskryf.

RC Myburgh
>>[email protected]

Tien bronsmedaljes is aan dié Tommies vir hul inskrywings oorhandig.

Tien bronsmedaljes is aan dié Tommies vir hul inskrywings oorhandig.

Foto’s: RC Myburgh  Die leerders van Tom Naudé is goue medaljewenners tydens die FAK Afrikaans Skole-ekspo.

Foto’s: RC Myburgh
Die leerders van Tom Naudé is goue medaljewenners tydens die FAK Afrikaans Skole-ekspo.