full screen background image

PHS se sewes is Limpopo ligawenners

1209

Foto: Verskaf
Hoërskool Pietersburg (PHS) se sewesrugbyspan is tydens die onlangse Limpopo-kampioenskappe wat by Hoërskool Hans Strijdom aangebied is, as ligawenners aangewys. Voor is Dewald Stroebel, TJ Roos, Jan-Barend Meyer en Stiaan Pretorius. Agter is Pierre Coetzee (afrigter), JV Coertze, Gavin Nel, Esselen Deetlefs, Miguel de Sousa, André Viljoen, Tertius du Plessis, Daneel Joubert, Francois de Beer en Henk Fourie (afrigter).