full screen background image

Category: Schools

Kruinies toer na Frankryk, Spanje

Coca-Cola Fortune het verlede week twee T-hemde en ‘n fluitjiekoord (lanyard) aan elke rugbyseun van Curro Heuwelkruin oorhandig wat aan ‘n sport- en kultuurtoer na...

Noordskool speel gasheer vir vriendskaplike sportdag

Laerskool Pietersburg-Noord Primary het onlangs agt skole op hul eie asook Hoërskool Pietersburg (PHS) se sportvelde verwelkom. Die skole het op vriendskaplike basis...

Tjokkers en Juffers vier fees

Oosskool se graad R leerders het Vrydag hulle sesde verjaardag met groot pret, baie speel, lekker eet en ‘n feestelike atmosfeer gevier. Die onderskeie klasse is na...

Bosveld Intervarsity na 12 jaar weer realiteit

Een van die grootste rugbykragmetings tussen twee plaaslike hoërskole, die Bosveld Intervarsity, wat in 2004 ‘n stille dood gesterf het, vind vanjaar weer tussen...

Pieties skenk 165 eenhede bloed

Leerders, leerkragte en ouers van die Hoërskool Pietersburg (PHS) het verlede week 165 eenhede bloed tydens ‘n skenkerkliniek in die skoolsaal geskenk. Die skool bied...

PEPPS honours Wendy Lippenberger

PEPPS Polokwane Preparatory School honoured the late Wendy Lippenberger, former librarian at the school on what would have been her birthday on Monday. Wendy succumbed...

Gaste geniet musiekpretaand

Musiekkenners, -liefhebbers en gaste het Vrydagaand se musiekpretaand by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé terdeë geniet. Agt spanne van tien lede elk moes liedjies,...

Tradisie voortgesit met pretvolle tentedorp

‘n Tentedorp op Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se rugbyveld was Vrydagaand net die regte medisyne vir graad 4- tot 7-leerders wat ‘n besige skoolweek gesellig...

Dog Unit visits pre-school

Excitement ruled at Little Blessings Pre-School on Monday when representatives from the Polokwane Police Station and Dog Unit visited the school. Learners were given the...

Lego week triumph for Mitchell House

Mitchell House learners were educated about engineering in a fun way last week when Junior Engineers for Africa (Jefa) visited the school and used Lego Technic to inform...