full screen background image

Category: Schools

Skoolsnoepie gestroop, groot skade aangerig

Die eienaar van die snoepie by Pietersburg Laerskool (PLS), Elmarie Grobler, se moed het Donderdagoggend tot in haar skoene gesak toe sy sien hoe inbrekers die vorige...

PEPPS Lebowakgomo gets own building

After many years of having to operate from churches, PEPPS Pre-School in Lebowakgomo recently moved into their newly built school premises built on 4 ha land donated to...

Mitchell House hosts successful Neon Walk

Mitchell House’s first Neon Walk drew a large crowd of parents, learners, educators and friends and the sports field was awash with colour and light from glow sticks,...

Dubai wink vir spelers, benodig bystand

Twee belowende rugbyspelers van Laerskool Pietersburg (Suidskool) is gekies om gedurende Desember ‘n rugbytoer na Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate mee te maak...

Kleuterseuns word voorberei vir groot rugby vorentoe

Die leerkragte van Suikerbekkie Kleuterskool is dit eens dat die ontwikkelling van ‘n wye verskeidenheid vaardighede baie belangrik is en daarom bied die skool gereeld...

Rekordwildveiling vir CVO Potgietersrus

Die Christelike Volkseie-onderwys (CVO) Skool Potgietersrus se tweede jaarlikse wildveiling wat Saterdag in samewerking met Vleissentraal Bosveld by die skool gehou is,...

Oosskool se netbalbane na uitblinker vernoem

‘n Naamplaat van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se netbalbane wat na oudleerder, Lenize Potgieter vernoem is, is Saterdag by die skool onthul. Die plaat is deur...

Kruinies vier Stigtingsdag met speletjies, sport

‘n Pizza-eet- en Coke-drinkkompetisie, fietsry en ‘n uitdagende hindernisbaan was Vrydag van die bedrywighede van Curro Heuwelkruin se Stigtingsdagvieringe op die...

Top teams undefeated on soccer field

Piet Hugo Primary School had the upper hand against Jabez Christian Academy during two recent Academy Limpopo Primary Schools Football Associations (LPSFA) matches. Piet...

Pemps swimmers excel at gala

Swimmers of Pietersburg English Medium Primary School (Pemps) did their school proud with good performances at the recent clans swimming gala hosted by PEPPS Preparatory...