full screen background image

Category: Achievers

Sulé van der Merwe ryg swemtrofeë in

Wanneer Sulé van der Merwe in die water is, is sy op haar gelukkigste. Sy het vanjaar bewys dat daar deeglik met haar rekening gehou moet word nadat sy Saterdag tydens...

Alice Phatudi – pioneer in women empowerment

When Alice Phatudi was recently named the winner of the Special Award for Achievements by the Business Women’s Association of South Africa’s (BWASA) Limpopo, it came...

Mapitso Matloha mentors others to live their dreams

Mapitso Matloha is passionate about helping teen girls identify their dreams and making them a reality. Mathloha, the Limpopo Chairperson of The DreamGirls International...

Talentvolle Maryke lewe dansdrome voluit elke dag

Die dag toe danstalent uitgedeel is, het Maryke Botha beslis voor in die ry gestaan. Terwyl ander kleuters met vingerverf gespeel het, het hierdie dansinstrukteur haar...

PHS o.16A-hokkiemeisies dra vanjaar dubbelkroon

Dit is nie vir elke hokkiespan beskore om vir die derde agtereenvolgende jaar as wenners van die TuksSkole-reeks aangewys te word en dan nog boonop goud in die...

Musical talent lies deep inside him

Limpopo Youth Orchestra conductor Bafana Baloyi describes Maremo Seabela as “brilliant”. “When you teach him you feel he has music in him,” Baloyi said and added...

Passievolle jong krieketspeler mik na SA-vrouespan

Die sportsoort wat as ‘n tydverdryf tydens pouses in die laerskool vir Helgelean Whelan begin het, is nou haar passie en dié jong krieketspeler se droom is om...

Belowende ­speler nou deel van Presidentspan

Wanneer Heinrich Schoeman in sy rugbytrui is, kan niks en niemand hom keer om alles op die sportveld te gee nie. Hy is deel van die o.16 Verre Noord-span wat tydens die...

Gift Motupa lives his dream

While spending many years kicking a self made soccer ball on the uneven, dusty fields of Thokwaneng Village outside Lebowakgomo, former Baroka Football Club Captain Gift...

Twee aksienetbalspelers na Nieu-Seeland vir Wêreldbeker

Wanneer Christiaan Heymans en Elouise Venter se prestasies op die aksienetbalbaan in ag geneem word, is dit geen verassing dat hulle onlangs gekies is om Suid-Afrika...