full screen background image

Aïda Polokwane beloon kleurvolle kinders

355

Aïda Polokwane het onlangs ‘n promosie by die Nederduitse Hervormde Kerk Pietersburg se basaar gehou. As deel van die promosie het hulle ook ‘n Aïda Polokwane Inkleurkompetisie aangebied en verlede Vrydag het die vyf wenners geskenksakkies van die eiendomsagentskap ontvang. Hulle is Alex Vonderstein, Pieter Jordaan, Mienkie van Dyk en Lourens Putter. Agter staan Ina Kruger, Aïda-agent en organiseerder van die kompetisie, Christé Jordaan en Rina Putter, Aïda-agent.