full screen background image

Vier Suidskool-rugbyspelers in o.13-Limpopospan

103

Foto: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Zandré Hattingh, Dewan Gobey, Jason Hugo en Ian Fouché van Pietersburg Laerskool is vir die o.13-Limpopospan gekies wat dié naweek hul eerste oefenkamp by Hoërskool Pietersburg (PHS) het. Saam met hulle is Suidskool se operasionele hoof, Jacques Bartlett.