full screen background image

Tommies verwelkom nuwe leerkragte

382

Nege nuwe personeellede het vanjaar by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé aangesluit. Voor is Alwina Eilers (wetenskap), Lee-Ann de Beer (Afrikaans), Micke Venter (studentonderwyser) en Zandré van der Vyver (wiskunde). Agter is Rudi Hattingh (studentonderwyser), Viaan Sutherland (Engels), Ethel Buys (koshuismatrone), Leandré Friedenthal (wiskunde ondersteuningsentrum) en Marike du Toit (wiskunde). (Foto: Verskaf)