full screen background image

Tommie Tier en hoofleiers agter tralies vir Kansa se geldinsamelingsinisiatief

327

Foto: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé moes verlede Woensdag opdok en ‘n losprys betaal om die skool se gelukbringer, Tommie Tier en die hoofleiers, Zelrie du Bruyn en Damian Arle uit Kansa se mobiele sel te bevry. ‘n Totaal van R4 007 is deur Tommies ten bate van Kansa geïn.