School News

Pepps annual interhouse athletics meeting


Pepps Polokwane Preparatory School gave their athletes an opportunity to showcase their talent during the annual inter-house athletics meeting held at Peter Mokaba Stadium last Wednesday.
The meeting was also part of the school’s preparations for the inter-high athletics meeting set to take place on Thursday (today).

Curro Heuwelkruin mosaïk 2012


Curro Heuwelkruin se groentjiekonsert wat Vrydagaand in piekniekvorm plaasgevind het, is terdeë deur ouers, onderwysers en leerders geniet.
Met Mosaїek 2012 is die belangrikheid van goeie kommunikasie uitgelig.

Pietersburg Laerskool atlete skitter by interlaer


>>mariettevdw@gmail.com

Oosskool se interhuis skop met 'n knal af


Laerskool Pietersburg-Oos het verlede Donderdag hul 2012 interhuis atletiekbyeenkoms by die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se sportgronde aangebied. Groot gees het tussen die leerders geheers wat op vriendskaplike voet meegeding het om gees te vang en die koring van die kaf te skei.

19 Rekords spat by Tommies bokkesport


Die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé het Vrydag hul bokkesport gehou.
Volgens een van die onderwysers was die deelname puik en 19 rekords is verbeter. Twee topatlete, Kabelo Mphahlele en Dima Mogale het van die geleentheid gebruik gemaak om aan hul tegniek te werk met die oog op deelname aan die interhoër atletiekbyeenkoms op 24 Februarie. Die Springbokke het gewen met die Bosbokke en Rooibokke in die tweede en derde plek.

Heuwelkruin, Spar en Vriende se oop hande en harte


>>rc.observer@gmail.com

Christo Roeland groet die klaskamer


>>mariettevdw@gmail.com

Spoghoërskol van Curro Heuwelkruin amptelik geopen


Nog ‘n groot mylpaal is in die jong geskiedenis van die spogskool Curro Heuwelkruin bereik met die amptelike opening van die hoërskoolgebou verlede week deur die Curro-groep se hoof uitvoerende beampte, dr Chris van der Merwe. Nadat hy ‘n inspi-rerende boodskap aan die honderd hoërskoolleerders oorgedra het waarin hy hulle versoek het om nie die gewoonte van gemiddeldheid te ontwikkel nie, is die skool amptelik in gebruik geneem met die sny van ‘n lint.

Pepps leaners ready to motivate blood donors


Photo: Supplied
Ten learners from Pepps Polokwane College were recently trained as Blood Donation Peer Promoters for the South African National Blood Service (SANBS) for 2012.  Ms Dottie Pinn, SANBS Public Relations Officer said the learners are now ready to recruit and motivate their peers to become regular blood donors. From left are Kurtis Pierce, Katlego Busakwe, Molobele Rampedi, Mampai Bosoga, Angelique Abrahams, Mmaseipati Seloaha, Blessing Rapotu, Keavin Mojapelo, Marongwa Matlakola and Anton Dreyer.

Christian Achievers Academy learners in action


MARIéTTE SNYDER
>>mariettevdw@gmail.com


Athletes from Christian Achievers Academy (CAA) showed their talent, stamina and sportsmanship during the school’s first athletics meeting for the year.


 

Syndicate content