full screen background image

Suidskool wys nuwe hoofleiers aan

60

Na afloop van die onlangse leiers­kamp het Pietersburg Laerskool verlede week hul hoof- en onderhoofleiers vir volgende jaar aangewys. Hulle is onderhoofleiers, Lohandi Schutte en Marlise Gerritse met hoofmeisie Dominique Faul en hoofseun Hendro Moulder met onderhoofleiers Jared Janse van Vuuren en Marinus Coetzee.
Foto: RC Myburgh