full screen background image

Suidskool verwelkom nuwe leerkragte

131

Pietersburg Laerskool skop die eerste kwartaal met nege nuwe onderwysers af. Voor is Martie Coulson (graad R), Chanté Venter (graad 1), Lumarie Lottering (graad 1) en Jessica Booyens (graad 5 en 7). Agter is Marko Kotze (student), Theo Jansen van Rensburg (graad 6), Hilary Venter (graad 2), Sasha-Lee Jansen van Rensburg (graad 2) en Tanya van der Westhuizen (arbeidsterapeut).  (Foto’s: Verskaf)

Werk en Wen Pre-Primêre Skool verwelkom Carien Mostert as nuwe leerkrag. Sy het pas haar onderwysstudies aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus voltooi.