full screen background image

Suidskool bedank atletiekborge

168

Die groep borge is Vrydag by Pietersburg Laerskool met koffie en tee en ‘n klein geskenkie van waardering bederf. Die skool het die afgelope vier weke drie atletiekbyeenkomste gehou en die betrokke borge is vir hul bydrae om dit suksesvol te kan aanbied, bedank. Hulle het onder andere kontant, eetgoed, baniere, kos en drinkgoed geborg.

Foto: Verskaf