full screen background image

Stralende wenpaartjie van groot kompetisie

143

Wouter Cronjé en Izel Bezuidenhout is die wenpaartjie van Mall of the North en Polokwane Observer se Win a Wedding-kompetisie. Hul stap met ‘n handvol pryse weg en beplan hul droomtroue vir Maart volgende jaar.

Foto: Elna Esterhuysen