Vermaak/Entertainment - Worth to know • Werd om te weet



ALGEMEEN/GENERAL
• 30 Julie
• Winterdans by die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé. R30 per persoon. Skakel 082 900 6896.
• 31 Julie
• Pieter Smith tree by Sterkloop Lapa op. Dié jaarlikse instelling beloof om nie teleur te stel nie. Kaartjies kos R100 en is by Sterkloop Lapa of by Nadia by 0769 456 515 beskikbaar.
• 31 Julie
• Die Moonrakersgroep bied om 16:00 ‘n Countryfees met ‘n dans by die Doornkraal Feesterrein aan. Skakel Ria by 078 107 6464 of 082 477 0949.
• 31 Julie
• NG Kerk-Noord, hv Dr Annecke- en Dorpstraat hou basaar en vier hul sestigste be­staansjaar. Skakel die kerkkantoor by 015 287 9700.
• 31 Julie
• ‘n Dwelmverslaafde se ma, me Ellen Pakkies hou ‘n praatjie by die St Marcosaal van 19:00 tot 22:00. R100 per person. Skakel 083 302 4313 vir navrae.
• 1 Augustus
• Die Nederduitsch Hervormde Kerk Welgelegen herdenk hul 25ste bestaansjaar en nooi oudlidmate om te deel in hul vreugde. Kontak Annatjie Sandrock by 015 295 5464 of 072 356 7189 of


Skakel Mariétte van de Werken vir publikasie van gebeure voor Dinsdae 14:00. Phone Mariétte van de Werken for placing of events before Tuesdays 14:00. Tel: 015 291 1061 / 015 291 1684


 

nhk.welgelegen@absamail.co.za.
• 1 Augustus
• Gospelsanger, Johan Vercuiel tree om 10:00 by Lof en Aanbiddingsentrum op. Skakel Rick Botha by 083 569 9107.
• 4 August
• The SA Council for Businesswomen (SACBW) is hosting a Women’s Celebration event with Elana Afrika as guest speaker. Individual tickets- R250 pp. Table booking (10 people) - R2 000. For more info contact: 083 261 9921 or 084 580 3807.
• 5 Augustus
• Die Vereniging vir Persone met Gestremdhede (VPG) Limpopo hou konsert met Bobby van Jaarsveld by die Hoërskool Pietersburg (PHS) om 19:00. Kaartjies R100 (bespreek) en R80 (onbespreek) en is by Lavender Blue in Savannah Mall en Eeufeeshuis beskikbaar. Skakel me Eve Steven by 079 624 2339 of 015 291 1787.
• 6 August
• KWV Brandy & Food Pairing at Titus Wine Cel-lar, Saskia Restaurant. R350 per person. Contact Janine on 015 291 4042 or 082 892 6881.
• 7 Augustus
• NG Kerk Alldays hou hul jaarlikse Bosveldbasaar by die NG Moedergemeente, hv Biccard- en Groblerstraat met ‘n groot verskeidenheid vleis, groente en tuisgebak. Skakel ds Bertus Badenhorst by 015 575 1215.
• 8 August
• Cmon and Kypski is a Dutch electro-rock band that will be performing at the Northam Oppikoppie Festival. R450 per person. Contact Jono Ross on 082 885 6901.
• 9 to 14 August
• Occasio Art Route presents an Art Show at The Pavilion from 09:00 to 17:00 daily. Contact Suzette Talbot on 082 397 3628.
• 12 August
• Beauty (member of the Just Plain Team on Jacaranda) will be let loose in Bend It Like Beauty at Fusion Boutique Hotel where she promises to entertain one and all with her fabulous wit and humor. Contact Zendi Linde on 015 291 4042 or 072 282 0580.