Limpopo stoeiers verwerf goud



Francois Rossouw (27 tot 30 kg) van Mokopane en Jean Snyman (24 tot 27 kg) van Polokwane het albei goud verower ty­dens die onlangse Suid-Afri­­kaanse Presidente Stoei­kampioenskappe in Le­phalale en ook vir Suid-Afrikaanse kleure gekwalifiseer.


Foto: Voorsien