DIARY OF EVENTS - what's up


28 en 29 Januarie
>> Die Jehovah se Getuies hou hul jaarlikse kringbyeenkoms in die Nirvana gemeenskapsaal om 09:00. Die tema van die byeenkoms is Laat God se naam geheilig word. Toegang is gratis. Epos hannesw@mtnloaded.co.za vir meer besonderhede.
3 Februarie
>> Kurumba Lodge bied ‘n gesellige kuier en dans saam met The Story Teller aan. Skakel Sarah la Grange by 015 291 4755 vir meer besonderhede of besprekings.
18 Februarie
>> Die Plaaswerf-vakansieskool bied Saterdae plaasvermaak vir kinders aan. Skakel Hanta Horn by 082 414 2429 vir meer besonderhede.
17 Maart
>> Die 1962-matrikulante van die destydse Hoërskool Nigel, nou die Hoërskool John Vorster, hou hul 50 jaar-reünie. Belangstellendes kan Susan du Plessis (née Fullard) by 072 124 1076 of 012 665 3474 skakel.
18 March
>> The annual Ebenezer Mile starts at 08:00. Enter online at www.entrytime.com at for the mile, 3 000 and 500 m races in the u.13, 14 to 30 and 31+ categories.
Dinsdae
>> ‘n Interkerklike groep vir enkellopendes kom om 19:00 bymekaar. Skakel Alta by 083 566 7882 vir meer besonderhede.
Woensdae
>> ‘n Sewe weke Hoop na egskeidingkursus word om 18:30 by Genl Maritzstraat 81 aangebied. Skakel Wikus en Leona Pretorius by 015 295 7934.
Sondae
>> Die NG Kerk Bendorpark, hv Van Niekerk- en Place Placestraat bied om 09:00 eredienste aan. Waar God en mense mekaar ontmoet is vanjaar se tema.