full screen background image

Staat help glo trek

337

Hierdie staatsvoertuig is Dinsdag net na 14:00 in Maritzstraat, Aquapark, Tzaneen afgeneem waar dit na bewering gebruik is om huishoudelike items aan te ry. Die voertuig was gelaai met matrasse, emmers, wasgoedmandjies en sakke. Departement van vervoer, veiligheid, sekuriteit en skakeling woordvoerder, Kagiso Mootane kon teen druktyd nie vir kommentaar bereik word nie.




Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

15 − 4 =