full screen background image

SA-atlete kwalifiseer, bly tuis oor Coronavirus

285

Foto: Verskaf
Plaaslike atlete wat vandeesmaand aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekkampioenskappe in Boksburg sou deelneem, maar weens die Coronavirus gekanselleer is. Hulle is Tania Rosslee, Janke Coetzer, Zanru Jewas­kiewitz, Cor Müller, en Reinardt Knoetze. Saam met hulle is afrigter Deon Jewaskiewitz (tweede van links). Hy sê die atlete het hard gewerk en moet nou fiks bly terwyl hulle wag vir ‘n nuwe datum.