full screen background image

Polisie op toneel van beweerde moord op vrou in Eduanpark

800

Die polisie was vroeër vanmiddag (Dinsdag) steeds op die toneel by ‘n huis in Eduanpark waar ‘n vrou glo laat-oggend vermoor is.
Geen inligting is nog bekend gemaak nie en die polisie kon ook nie vir kommentaar bereik word nie.
Meer besonderhede volg in Donderdag se uitgawe van Polokwane Observer.

Storie: RC Myburgh
>> rc.observer@gmail.com

Hooffoto: Polisie en nooddienspersoneel op die toneel in Eduanpark.