full screen background image

Pieties verwelkom nuwe personeel

190

Vyf nuwe gesigte het Woensdag by Hoërskool Pietersburg se personeelkorps aangesluit. Voor is Lianca Rall (wiskunde) en Di-Andi Fontini (natuurwetenskappe) met Dewald Lochner (Afrikaans), Maritza Venter (snoepie) en Eddie Human (Afrikaans assistentonderwyser), agter. (Foto: Verskaf)