full screen background image
Voor is George Breytenbach, Dian van der Merwe, Ruben Geldenhuys, Heinrich Schoeman, Hill van Schalkwyk (Laeveld Agrochem), Dewald Stroebel, Damian Richardto, Grant Steynberg en Kailan Ferreira. Agter is Owen Faber, Brendan Cronjé, Roy Stewart en Tiaan van den Heever.

PHS-seuns spog met nuwe rugbybroeke

484

Die spankapteine van Hoërskool Pietersburg (PHS) se rugbyspanne het verlede week nuwe rugbybroeke ontvang.

Storie en foto: RC Myburg
>>rc.observer@gmail.com