full screen background image
Foto: Verskaf

Oud-verkeersbeamptes hou reünie

129

Die 20-jarige reünie van beamptes van die verkeersdepartement van die destydse Transvaalse Provinsiale Administrasie (TPA) Pietersburg, wat onlangs by Bolivia Estate gehou is, is gekenmerk deur gesellige samesyn en staaltjies uit die verlede. Voor is Jack van der Schyff, Jan O’Kelly, Hannes Grobler (sameroeper) en Freek van Zyl. Agter is Coen Klopper, André Fourie, Hennie Retief, Frans O’Kelly, Doep du Plessis, Jan Steenekamp, Dries Swanepoel en Leon Bannau, ‘n goeie vriend van die oud-verkeersbeamptes.