full screen background image
Suné Piek. (Foto: verskaf)

Oud-Pietie skitter op perd se rug

335

Plaaslike Capricorn Uithouritklublid en oudleerder van Hoërskool Pietersburg, Suné Piek het onlangs weer naam gemaak tydens die Randfontein Uithourit. Sy het ‘n algehele eerste plek behaal sowel as die eerste plek in die liggewig-afdeling met ‘n tyd van 3:56. Sy is boonop ook as die beste voorbereide ruiter aangewys.