full screen background image
JP Venter behaal ‘n algehele eerste plek in die 62 km.

Makhulu 5 laat bergfietsryers swoeg, sweet en volhou

361

Meer as 500 entoesiastiese bergfietsryers het Saterdag die uitdagende Mall of the North Makhulu 5 Mountain Bike Challenge aangedurf om hul vernuf in die uitmergelende 62 km-, 37 km- en selfs die 15 km-pretrit te toets.
JP Venter was die gunsteling in die 62 km-marathon met ‘n wentyd van 2:26.09 terwyl die vroue-afdeling deur Theresa Lessing in ‘n tyd van 3:07.14 gewen is.
Carel Smit moes sweet om voor Richard Lambert in die 37 km te bly. Smit het die wedren in 1:20.16 voltooi, 16 sekondes vinniger as Lambert.
In die 37 km-vroue-afdeling het Christelle Coetzer (1:31.08) koning gekraai met Anna-Elisa Gutierrez-Hernandez in die tweede plek.
Smit en Coetzer is as Queen and King of the Mountain in die 37 km aangewys en Lessing en Venter in die 62 km.
In die pretrit was Enzo Lange (38:20.70) en Marli Nel (44:41.70) die eerstes wat die wenstreep in die mans- en vroue-afdeling oorge­steek het. Verskeie gelukstrekkings is gehou en Cameron van den Berg het met die R2 500 koopbewys van Mall of the North weggestap.
“Positiewe terugvoering is van die 507 deel­ne­mers ontvang wat die roete geniet het ten spyte van ‘n veeleisende roete, ” sê Polokwane Pedallers Cycling Club (PPCC)-voorsitter, Chareen Thomas.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Foto’s: RC Myburgh, Thinus du Toit en Elna Esterhuysen.

Results of the CDM 4-in-One Marathon

The results of the Capricorn District Municipality’s 4-in-One Marathon hosted in conjunction with the Polokwane Athletics Club at the Polokwane C rugby field on Saturday.
No results of the 5 km fun run were captured.

10 km

 Men

Open division

  1. Jacob Malefo 34.24
  2. Emmanuel Ramohlale 34.32
  3. Alpheus Sedutla 34.58

40 years+

  1. Piet Mosebedi 38.50
  2. Semoropong Maphoto 39.09

50 years+

  1. Joseph Moloto 41.12
  2. Zola Mtshinowa 48.15

60 years+

  1. Maphuti Mokwele 45.55
  2. Johannes Phago 46.53

Juniors

  1. Jacob Khomola 35.09

Walkers

Jacques van Blerk  1:10.19

Women

Open division

  1. Sina Molatji 48.20
  2. Phophi Netshifhefhe 48.40
  3. Carmen Schoeman 49.05

40 years+

  1. Elizna Kotze 51.50
  2. Carin Smit 1:16.04
  3. Johanna Mashishi 1:47.55

50 years+

  1. Carmen Schoeman 49.05
  2. Bessie Ramadimetsa 57.55

 60 years+

  1. Elize Klopper 1:26.39
  2. Linda Were 1:38.51

Juniors

  1. Phophi Netshifhefhe 48.40

Walkers

  1. Hester Myburgh 1:16.13

21,1 km

 Men

Open division

  1. Tlou Peu 1:04.57
  2. Tebogo Pilusa 1:06.46
  3. Vincent Kipchirchir  1:13.18

40 years+

  1. Simon Makweya 1:26.09
  2. William Matome 1:30.36

50 years+

  1. Thomas Ngobeni 1:17.55
  2. Nelson Tleane 1:33.24
  3. Theo Sekete 1:37.07

60 years+

  1. Jannie Sacco 1:42.54
  2. Azwiliwi Mphasha 1:43.31

Juniors

  1. Kagiso Mabogoane 1:23.27

Walkers

  1. Archie Koma  2:13.32

Women

Open division

  1. Gift Ramabele 1:32.37
  2. Nompumelelo Shongwe 1:34.38
  3. Patience Nkosi 1:39.11

40 years+

  1. Patience Nkosi 1:39.11
  2. Helga Moira 2:08.24
  3. Jenette Neethling 2:23.12

50 years+

  1. Cornelia van Antwerpen 2:25.31
  2. Daleen van Zyl 2:41.06
  3. Dikeledi Mthimkulu 2:42.49

 

60 years+

  1. Abel Matotoka 2:11.47
  2. Roslyn Magamatho 3:39.31

Juniors

  1. Nompumelelo Shongwe 1:34.38

Walkers

  1. Daleen van Zyl 2:41.06

42,2 km

 Men

Open division

  1. Moses Kurgat                         2:23.52
  2. Fanie Machipa             2:30.14
  3. Micah Kipyego             2:31.14

 

40 years+

  1. Herbert Mokgala 2:34.42
  2. Bethuel Netshifhefhe 2:45.39
  3. Norman Mohlahlana  2:47.45

50 years+

  1. Lazarus Seroka  2:55.57
  2. Phineas Seroka 3:01.08
  3. Israel Madibana  3:07.43

60 years+

  1. Steven Seema  3:09.17
  2. Johannes Masehla  3:35.02

Ladies

Open division

  1. Beryl Makokha 3:09.33
  2. Melanie Melville 3:14.51
  3. Lizzy Babili 3:25.21

40 years+

  1. Melanie Melville 3:14.51
  2. Mahlodi Mokgoshing  3:57.12
  3. Ounooi Breedt   3:57.20

 50 years+

  1. Jane Mudau  3:27.31
  2. Sarie Coetzee  4:17.25
  3. Amanda Kruger 4:31.45

Die eerste vrou in die 62 km is Theresa Lessing.

Die Toyota Knights-waterpunt.

Aicha Mengouchi het ‘n sege in die kategorie vir 13 tot 14-jarige meisies gewen. Regs is haar pa, Tarik.

Ewart van der Berg (6) en sy sussie van 15 maande, Miché het die 15 km voltooi. Miché het wel in ‘n fietsstoeltjie saam met haar ma, Vanessa gery.

Theresa Lessing en JP Venter is as Queen and King of the Mountain in die 62 km aangewys.

Queen and King of the Mountain is Christelle Coertze en Carel Smit in die 37 km.

Mari Delport, bemarkingsbestuurder van Mall of the North saam met Tshukudu, gelukbringer van die winkelsentrum en Pizza Pete, Panarotti’s Mall of the North se gelukbringer.

Enzo Lange, manswenner van die 15 km-pretrit.

Carel Smit wen die 37 km in ‘n tyd van 1:20.16.

Die tweede plek in die 37 km-wedren gaan aan Richard Lambert.

Chanté Els is eerste in die 30 tot 39-kategorie en eindig ook algeheel tweede in die 62 km.

Jayden Mostert laat wiel vir die eerste plek in die Kiddies Ride.

Lohané Ehlers het stof in die ander meisies se oë geskop in die Kiddies Ride.

Meisiewenners in die 15 km-pretrit in die kategorie vir 13 tot 14 jaar is, Mikayla Coetzer, tweede, Janke Joubert, eerste en Gillian van den Berg, derde.

Wenners in die 13 tot 14 jaar in die 15 km-pretrit vir seuns is, Trevor de Beer, tweede, Enzo Lange, eerste en Jarred Watridge, derde.

Manswenners in die 37 km, 50 tot 59 jaar is, Deon Phöl, tweede, Ian Cook, eerste en David Booth, derde.

Natasja Ehlers, tweede, Lorinda Kruger, eerste en Alicia Campbell, derde, is wenner in die 37 km 30 tot 39 jaar-kategorie vir vrouens.

Simoné Stoop, wenner van die 23 tot 29 jaar-kategorie vir vrouens in die 37 km.

Hannes Grobbelaar en Reuben Beggs is onderskeidelik tweede en derde in die 37 km, 30 tot 39 jaar-kategorie vir mans.

Christie Thomas, wenner van die 37 km in die 50 tot 59 jaar-kategorie vir vrouens.

Charl-Pierre Cronjé wen die 23 tot 29 jaar-kategorie vir mans in die 37 km.

Ethne Lloyd en Annelize Mentz is onderskeidelik tweede en eerste in die 37 km in die 19 tot 22-kategorie vir vrouens.

Leerders van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, Ronay Delport, tweede en Suné Reyneke, eerste in die 37 km, 17 tot 18 jaar.

Seunwenners in die 37 km, 15 tot 16 jaar-kategorie is, Arno Smit, tweede, Armand Cronjé, eerste en Roean Cronjé, derde.

Doret Taljaard, wenner in die 62 km, 50 tot 59 jaar-kategorie.

Shani van den Heever, wenner van die 40 tot 49-kategorie vir vrouens in die 62 km.

In die 62 km, 30 tot 39 jaar-kategorie vir mans is Nare Makgakga, tweede en Philip Otto eerste.

Marianne Lourens, tweede, Theresa Lessing, eerste en Suvoné Venter, derde is wenner in die 62 km, 23 tot 29 jaar-kategorie vir vrouens.

Bernard Bronkhorst en JP Venter eindig algeheel tweede en eerste onderskeidelik in die 62 km.

Bernard Pretorius ry voluit tot die einde en eindig tweede in die 62 km.

Twee vriende, Duan de Waal en Hanro Ehlers.