full screen background image

Limpopo-ringtennisspelers blink uit by SA’s

416

Die Limpopo ringtennisspan het onlangs uitgeblink tydens die Suid-Afrikaanse Gemengde Dubbelspelkampioenskappe. Voor is Henko Heslinga (o.16 brons), Janco Snyman (o.16 silwer), Arina Grobler (o.16 silwer), Liam Grobler (o.13 goud) en Graig Ogilvie (senior silwer). Agter is Lenize Potgieter (o.21 silwer), Evert Potgieter (veterane goud), Heleen Potgieter (veterane goud), Bronwin Ogilvie (senior goud) en Richter van Tonder (senior goud).