full screen background image

Lim-kleure vir Osies se bergfietsryers

547

Vier leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het onlangs XCO (Cross Country Olympics) Limpopo-kleure in bergfiets ontvang.
Hulle is Henry (nipper, seuns o.10) en Amélie Owens (nipper, meisies o.10), JC Logtenberg en Jarred Watridge (sprog, seuns o.12).
JC se pa, Jaco het ook XCO Limpopo-kleure in die subveteraan-kategorie ontvang en is ‘n lid van Polokwane Pedallers Cycling Club (PPCC).

ELNA ESTERHUYSEN
>>observer.elna@gmail.com