full screen background image
Voor is JC Oosthuizen, Elijah Brooks, Jaen Mackie, Jardim, Edward Janse van Rensburg en Lewellyn Stehnken. In die middel is AJ Collins, Bradley Robbertse, Joshua Brooks, Ruben van Zyl en Eugene Prince. Agter is Shawn Lombard, Andre Swanepoel, Marnus Vermaak, Jannie Calitz en JP Zwieggelaar. (foto verskaf)

KungFu-vegters leer meer oor selfverdediging

75

Lede van die 5 Star Fist Self Defence System, ‘n afdeling van die plaaslike Wing Chun KungFu-klub het Saterdag die fynere kuns van selfverdediging geleer. ‘n Werkswinkel is deur Sifu Anthony Jardim van Gauteng by Laerskool Piet Hugo aangebied en vegters het sertifikate ontvang.

Storie: RC MYBURGH
>>rc.observer@gmail.com