full screen background image
Twee niggies, Tashai Vorster en Alexa Barnard in feesgewaad.

Kinderpret en samesyn vir feesseisoen

230

Die feesseisoen is koestertyd saam met gesins- en familiele omdat daar hopelik meer tyd is om saam deur te bring.
Ruwaan Vorster (8) en sy suster, Tashai (5) sien uit om Kersdag saam met hul ouers en grootouers familiefees by Loskopdam te vier. “Keskenke word vroegoggend uitgedeel en vir die Kersmiddagete word om ‘n mooi gedekte tafel aangesit, nie net vir die feesmaal nie, maar ook vir ‘n lang kuier,” sê Stephanie Vorster, Ruwaan en Tashai se ma.
Hul niggie, Alexa Barnard (1) se ouers beplan om Kersfees in die Krugerwildtuin se spandeer.

Storie en foto’s: ELNA ESTERHUYSEN
>>observer.elna@gmail.com

Fraaie Tashai Vorster.

Tashai en Ruwaan Vorster in Kersfees se tradisionele rooi- en wit kleure.

Twee niggies, Alexa Barnard en Tashai Vorster in feesgewaad.