full screen background image

Karatekas presteer by SA’s

1109

RC Myburgh
Agtien karatekas van Jijutsu Sutemi in die stad het tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Kimura Shikokai Kampioenskappe in Johannesburg 22 medaljes; 11 goud, vier silwer en sewe brons, gewen. Hulle het teen karatekas van Zimbabwe, Mosambiek en KwaZulu-Natal gekompeteer. Voor is Khutso Mahlangu, James Marais, Karabo Semenya en Bukulu Godlwana. In die middel is sensei Marcia van Niekerk, Abigail Erasmus, Tumi Ncube, Wihan Louw, Derick Rupping en sensei Soekie Dierks. Agter is Hanli Heins, Kopano Leshaba, Hannes Erasmus, Shannon Page, Lavela Godlwana, Jordan Page en Heinrich Heins.




Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

two + three =