full screen background image

Jong fietsryers ontvang pryse

659

Foto: RC Myburgh
Drie jong fietsryers, JC de Lange, Jordan Lucas en Phenyo Makena wat aan die onlangse Polokwane Mayoral Cycle Race se 15 km-item deelgeneem het, het verlede week geskenkpakke van The Dental Studio ontvang nadat hulle name tydens ‘n gelukkige trekking getrek is. Agter die fietsryers staan Glynn Buchanan (tandarts), Jaco Fourie (The Bicycle Company en wedrenorganiseerder), Nic van Reede van Oudtshoorn en (tandarts) en Natasha van Reede van Oudtshoorn (mondhigiënis).




Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

2 + nine =