full screen background image

In search of excellent service / Op soek na uitstekende diens

657

In a city where good service leaves a lot to be desired, there are still many gems who stand out in the crowd and are worthy of a mention.
With a future column dedicated to service excellence in mind, we call on our readers to notify us of those stars in the community who go the extra mile in rendering a service or get their hands dirty to secure client and customer satisfaction.
Mail us on observer.yolande@gmail.com with a summary of a noteworthy experience and someone to be singled out along with your phone details.

 

In ‘n stad waar goeie dienslewe­ring aan die yl kant gesaai is, is daar tog ‘n handjievol uitblinkers op dié gebied wat die nodige erkenning behoort te geniet wat hul verdien.
Met ‘n toekomstige kolom in gedagte waar erkenning aan verdienstelike ondernemings met goeie dienslewering gegee sal word, doen ons ‘n beroep op lesers om die sterre aan ons uit te wys wat bereid is om die ekstra myl af te lê en deur middel van puik dienslewering ‘n sterk kliëntebasis op te bou en verbruikerstevredenheid volhoubaar te handhaaf.
Stuur ‘n epos aan ons by observer.yolande@gmail.com met ‘n samevatting van ‘n verdienstelike ervaring wat uitgesonder en vermeld behoort te word tesame met u kontaknommer.