full screen background image
Noodpersoneel besig met opruimimgswerk by die konstruksieterrein van die nuwe brug op die N1-verbypad en Dorpstraatverlenging. (Silikonpad).

Hyskraan stort by verbypad neer

371

‘n Hyskraan wat op die konstruksieterrein van die nuwe brug op die N1-verbypad en Dorpstraatverlenging.(Silikonpad) gebruik word, het volgens inligting vanmiddag (Donderdag) omgeval.
Noodpersoneel het alle toegang tot die terrein verbied en pogings om kommentaar van die terreinagent te bekom, was teen druktyd vrugteloos.

Storie en foto: Barry Viljoen
>>barryv.observer@gmail.com