full screen background image
Loading Events

« All Events

Nasionale Plakboekdag

January 26 @ 9:00 am - 4:00 pm

Nasionale Plakboekdag word van 09:00 tot 16:00 by die Hervormde Kerk, Pietersburg op die hoek van Thabo Mbeki en Biccardstraat aangebied. Koste beloop R300 per persoon en sluit ‘n ‘goodie bag’, middagete en deelname aan interessante demonstrasies in. Vanjaar se tema is ‘Western/Cowgirl’ en ‘n fotograaf sal beskikbaar wees om herinneringe vas te lê. Besprekings kan gemaak word by Annelies Rautenbach: 082 336 3587 of Trienie Saayman: 083 310 8748.

Details

Date:
January 26
Time:
9:00 am - 4:00 pm
Event Category:

Organizer

Annelies Rautenbach
Phone:
082 336 3587

Venue

Hervormde Kerk
hoek van Thabo Mbeki en Biccardstraat + Google Map