Company:
Trappers
Contact person:
Trappers, Savannah Mall
Requirements:
Afrikaans- en Engels-magtig, ondervinding in verkope, liefde vir die buitelewe en hou van 'n uitdaging.
Uitstekende vergoeding, verlof, medies, prestasiebonus en kleretoelae.
Handig CV by Trappers in Savannah Mall in.
Sluitingsdatum: 18 Februarie 

