Mnr Johan Zeelie (23) links bo het Dinsdagoggend in sy Volkswagen Polo op die N1-Noord onder die trok beland wat sy lewe geëis het. Regs bo: Me Elsa Muller, Zeelie se suster, word op die ongelukstoneel deur ‘n vriendin, me Marlize Pretorius, getroos.
Foto's: Elna Esterhuysen


