full screen background image

Category: Schools

Leerders maak verskil tydens skoolvakansie

Twee graad 10-leerders van Hoërskool Pietersburg (PHS), Johann Jordaan en Luca Nel het die afgelope week van hulle vakansietyd opgeoffer om by die Theunis Fichardt...

Skool se personeel besoek graad 1-kankerlyer in hospitaal

Masilo Mapeko en sy medepasiënte het verlede Donderdag ‘n yslike verrassing gekry toe Masilo se skoolhoof en onderwysers al die pad van Mogwadi gery het om vir hom te...

Eagle’s Nest Grade 12s shows off their matric jackets

Eagle’s Nest Christian School’s Grade 12 learners recently received their matric jackets which they had designed themselves. For over a decade now Grade 12s at...

Mnr en Mej Heuwelkruin-finaliste verlig nood in die gemeenskap

Dit is nie aldag dat die personeel en kleuters van Noddy’s Playground in Westenburg ‘n besoek ontvang nie, daarom was Vrydag vir hul ‘n groot verrassing toe drie...

Warm welcome at Mitchell House

Junior Phase learners at Mitchell House were full of enthusiasm on Tuesday when they could bring a friend, cousin or sibling along to school for the day. From early...

Sulke gladde monde moet jêm kry

ELNA ESTERHUYSEN Verskeie spanne van plaaslike hoërskole het verlede week aan die Radikale Redenaarsfees (RRF) in die stad deelgeneem in die hoop om die beoordelaars te...

Limpopo-redenaars is nie op die mond geval nie

BARRY VILJOEN Redenaars van 39 hoër- en laerskole in die provinsie het Vrydag aan die finaal van die Limpopo-ronde van die Afrikaanse Taal- en Kultuurver-eniging (ATKV)...

Mitchell House dominates soccer matches

LEANDRI VAN SCHALKWYK Mitchell House and Eagle’s Nest Christian School recently met on the soccer field for two friendly matches that were both dominated by Mitchell...

Tommies wys talent op verhoog

RC Myburgh Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se skoolsaal was onlangs tjok en blok met ouers en leerders wat die jaarlikse Tommies Got Talent bygewoon het. Die Tommies het...

Grade 12 learners provide day of exhilaration

LEANDRI VAN SCHALKWYK Capricorn High School’s (CHS) Grade 12s turned an ordinary school day into a day full of excitement to encourage learners to participate in a...