full screen background image

Category: Schools

Piet Hugo se slimkoppe word vir harde werk beloon

Tien van Laerskool Piet Hugo se akademiese presteerders wat onlangs aangewys is, is onlangs vir hulle harde werk beloon met ‘n uitstappie na Gold Reef City. Die 10...

Akademie Reformia se entrepreneurs doen lag-lag besigheid

Leerders van Akademie Reformia kon Vrydag weer smul aan heerlike tuisgemaakte eetgoed tydens die graad 7-leerders se entrepreneursdag wat tydens pouse by die skool gehou...

Kruinies gee Robin Hood nuwe lewe

Robin Hood was bekend daarvoor om van die rykes te steel en aan die armes uit te deel en Curro Heuwelkruin se hoërskoolleerders het verlede Donderdagaand omtrent die...

Pemps learners reveal their career choices

Grade 7 leaners of Pietersburg English Medium Primary School (Pemps) shared their career choices with educators and classmates last Friday during a career day as part of...

Skoolhoof vier verjaardag in die lug

Pietersburg Laerskool (PLS)-hoof, Peet Bredenkamp het verlede Dins-dag sy 59ste verjaardag in ‘n ligte vliegtuig gevier. Die leerderraad, personeel en ouers het...

Glo die glas is halfvol en bid baie – Theuns Eloff

Suid-Afrikaners moet perspektief behou en aanhou glo dat die glas halfvol is. Dit was die slotparagraaf van Theuns Eloff, voormalige visekanselier van die...

BB Auto skenk nuwe motor aan PHS

Hoërskool Pietersburg (PHS) is ‘n nuwe Nissan Micra ryker nadat BB Auto dié motor onlangs aan die skool geskenk het wat onder meer deur personeel gebruik sal word...

Cappies blood drive a great success

More than 200 chess players from all over the province attended the chess tournament hosted at Northern Academy Primary School on Saturday. The tournament was hosted by...

Northern Muslim School woeker in Afrikaans

Die Northern Muslim skool se graad 4 tot 8-leerders het Vrydagaand aan ‘n Afrikaanse redenaarskompetisie by die skool deelgeneem. Bykans 30 leerders het onder leiding...

Kruinies bou berge vir behoeftiges

Curro Heuwelkruin se leerders het verlede week gekyk watter graadgroep die hoogste berg uit donasies ten bate van liefdadigheid kon bou. Die reusagtige hope op die skool...