full screen background image

Category: Schools

Glo die glas is halfvol en bid baie – Theuns Eloff

Suid-Afrikaners moet perspektief behou en aanhou glo dat die glas halfvol is. Dit was die slotparagraaf van Theuns Eloff, voormalige visekanselier van die...

BB Auto skenk nuwe motor aan PHS

Hoërskool Pietersburg (PHS) is ‘n nuwe Nissan Micra ryker nadat BB Auto dié motor onlangs aan die skool geskenk het wat onder meer deur personeel gebruik sal word...

Cappies blood drive a great success

More than 200 chess players from all over the province attended the chess tournament hosted at Northern Academy Primary School on Saturday. The tournament was hosted by...

Northern Muslim School woeker in Afrikaans

Die Northern Muslim skool se graad 4 tot 8-leerders het Vrydagaand aan ‘n Afrikaanse redenaarskompetisie by die skool deelgeneem. Bykans 30 leerders het onder leiding...

Kruinies bou berge vir behoeftiges

Curro Heuwelkruin se leerders het verlede week gekyk watter graadgroep die hoogste berg uit donasies ten bate van liefdadigheid kon bou. Die reusagtige hope op die skool...

Wind waai nie entrepreneursgees weg nie

Graad 5-leerders van Akademie Reformia moes onlangs ‘n plan beraam om hul stalletjies te red toe ‘n snerpende wind buite gedreig het om alles weg te waai met hul...

Educator gets leadership award

Local educator and Principal of Pula Madibogo Primary School, Phuti Ragophala found herself in select company when she attended the Celebrating Excellence Organisations...

Lim-kleure vir Osies se bergfietsryers

Vier leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het onlangs XCO (Cross Country Olympics) Limpopo-kleure in bergfiets ontvang. Hulle is Henry (nipper, seuns o.10) en Amélie...

Bergfietsry nou volbloed Osie-sport

Bergfietsry is nou ‘n volwaardige skolesport by Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) en die skool spog met hul eie bergfiets-skolespan wat reeds vanjaar aan die...

Tommies hou opedag vir graad 7’s

Graad 7-leerders het verlede Woensdagmiddag geleentheid gehad om te sien wat Hoër Tegniese Skool Tom Naudé hulle kan bied, sou hulle besluit om volgende jaar by dié...