full screen background image

Category: Achievers

Cailin Menzies blink uit met haar veelsydigheid

Sprankelende rooikop, Cailin Menzies, (13) is ‘n energieke meisie wat vir alles in die lewe kans sien en presteer in dit wat sy aanpak. Die Laerskool Pietersburg-Oos...

Wihan Deyzel (8) loop oor van talent in gevegkuns

Klein botteltjie, groot gif. Dié gesegde is nommerpas vir die agtjarige Wihan Deyzel wanneer dit by gevegkuns kom. Tydens die onlangse South African Korean Martial Arts...

Versatile Aicha displays many-faceted character

Multi-talented Aicha Mengouchi’s star had never shone as bright as it did during her inspired role as Maleficent during the gala concert of the Limpopo Eisteddfod last...

Jayden Ferreira met sy Minimoto tans derde op nasionale ranglys

Met die aankoms by sy ouma, Erna Slement se huis, lê die sewejarige Jayden Ferreira plat op die grond op sy rug om hom in sy motofietswedrenpak in te wurm en vra die...

Humble Vivian Gafane serves her country with passion, verve

Attaining five life sentences and having solved 20 serious and violent crimes in a career spanning a mere eight years is no mean feat for anyone in the SAPS. However,...

Model boss with business sense makes huge strides

Fearlessly feminine model boss Katryn Celliers (27) has made huge strides over the past decade since starting Limpopo Beauty Modelling Academy without any capital when...

Tienjarige swemkampioen, Juan Randall, ryg goue medaljes in

As tienjarige is Juan Randall reeds ‘n uitblinker in die swembad wat tans bo aan Swem Suid-Afrika se ranglys in sy ouderdomsgroep vir verskeie items is. As lid van...

Noorderland’s top three learners ready to battle for highest accolades

Noorderland High School Grade 12 learners Kagiso Koenaite, Katlego Dikgale and Glen Matlala are achievers in every sense of the word. The three learners were named the...

Wish for every rural household to become self-sufficient

Local entrepreneur Bruce Diale, a soil scientist and multi award winning inventor has participated in the Groundswell Accelerator programme in Gauteng as from May this...

Praktiese skiet veel meer as ‘n sport vir Springbok, Tinus Botha

Plaaslike sportskietpresteerder, Tinus Botha, se volgehoue prestasie in praktiese skiet het hom al tientalle toekennings besorg, maar vir hom gaan dit eerder oor die...