full screen background image

BB Auto skenk nuwe motor aan PHS

1134

Hoërskool Pietersburg (PHS) is ‘n nuwe Nissan Micra ryker nadat BB Auto dié motor onlangs aan die skool geskenk het wat onder meer deur personeel gebruik sal word wat vergaderings bywoon. Skoolhoof, Willie Schoeman het BB Auto-handelaarshoof, Karel Ferreira bedank vir die handelaar se toegewyde ondersteuning aan die skool.