March 2010
|
|||
|
|||
Charné van der Merwe The Farmyard Trading Post het Vrydagaand hul sokkergeesdrif gewys deur die eerste van vier tradisionele aande aan te bied. Die gewilde kuierplek het die naweek met ‘n Meksikaanse tema afgeskop en gaste kon hul verlustig in tradisionele Meksikaanse kos, drankies en musiek. Meksiko speel op 17 Junie teen Frankryk in Polokwane. Met die aanloop tot die 2010 Fifa wêreldbeker-sokkertoernooi sal The Farmyard Trading Post nog drie soortgelyke kroegaande met Italië, Frankryk en Suid-Afrika as tema aanbied. |
|||
Idolizing bogus political leaders who are raping our freedom and democracy is seriously wrong. And if the same political leaders suffering from verbal diarrhea, self entitlement, racism, ego, targeting are being held in high esteem our country is in danger. |
|||
Eintlik wou ek iets skryf oor Waterweek. Water is ‘n belangrike kwessie, maar soos baie ander belangrike kwessies word deur ander sake soos haatspraak en publisiteit rondom die hofnar oorskadu. Teen hierdie tyd lag ‘n groot deel van die bevolking saam met Radio Jakaranda se luisteraars oor die skaamtelose spot wat daar met Julius Malema gedryf word. Uitlatings van die ANC se voorste jeugdige is vir die meeste Suid-Afrikaners so belaglik dat mense hom nie ernstig opneem nie. Daar is diegene wat glo hy is vir die ANC ‘n toetspen. |
|||
Laerskool Ivypark se graad 3-spreekkoor het tydens die onlangse Taal- en Kultuurdag van die onderwysdepartement, as deel van hul moedertaalonderrig-veldtog, by Pietersburg English Medium Primary School (Pemps) met groot goud weggestap. |
|||
Eben Engelbrecht Twee 2009 matrieks van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, het dieseltegnici-vakleerlingskappe by die MAN-vragmotormaatskappy losgeslaan. Nog vyf 2010 matrieks is gekies om ‘n na-uurse opleidingsprogram by te woon. Die wenners van die vakleerlingskappe is Theuns van der Merwe en Bernard Redeling-huys. Albei was verlede jaar top-presteerders in meganiese tegnologie met ‘n jaargemiddeld bo 80%. Hulle het ook die beste gevaar in ‘n aanlegtoets by MAN. |
|||
Mariëtte van de Werken Capricorn riders excelled in the second round of the South-African National Off-road Motorcycle and Quad Championships, the Kalahari 400 in North West last weekend. Capricorn Race Club had five racers competing in the gruelling championship with three taking the top six places on the podium. |
|||
Mariëtte van de Werken Die Polokwane Kinder- en Ge-sinsorgvereniging se tweede Walk the Talk-fondsinsamelingsprojek het Vrydagaand ‘n ander wending geneem toe ‘n reënbui oor die stad uitgesak het. Opgewonde stappers het hulle nie deur die stortreën laat afsit het nie en die kerksaal van die NG Kerk Bendorpark volgepak. Die voorgereg van lensiesop en brood het mae gevul voor die nat pad na NG Kerk-Oos aangepak is. |
|||
Observer Cricketer of the Week Stars Cricket Club super star, Stephen Mailula, scored his 2nd undefeated century of the season, this time against Seshego in a 20/20 match, notching up 120 not out. This helped his team reach a winning total of 253. Under the brilliant captaincy of Imraan Bhamjee, the Stars bowlers went on to devastate the Seshego batsmen, sending them back to the stand for a miserable 48 runs. Stars achieved the required score for the loss of 2 wickets. Dale Steyn reaches 150 km/h |
|||


