June 2009
|
|
|
|
With the present bungling and corruption in municipal affairs which seriously jeopardises service delivery, Polokwane yearns for swashbuckling politicians in the Tjol Lategan mould to stop the rot once and for all.
So, politicians and executive officials beware, Lategan is on your trail.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 June, 2009 - 09:42
|
As the ruling party and key custodian, the nerve of the ANC to systematically undermine and degrade our national symbols and its values by selfishly commemorating national holidays as if it were their own, smacks of disrespect and ill-discipline. National symbols form an integral part of our democracy and play a reconciliatory significant role in uniting and celebrating our heritage, yet the ANC has seen it fit to use them to divide, sideline and ridicule their opponents.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 June, 2009 - 09:41
|
I recently became a victim of crime when my handbag was stolen in Tzaneng Mall while busy with a fundraiser to collect food and blankets for several organisations that I’ll be visiting during the Miss Limpopo Roadshow from 7 to 9 July.Although the loss of my cell phones is very inconvenient, I must praise the SAPS in Tzaneen who immediately sent six Police officers to attend to the matter.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 June, 2009 - 09:22
|
Danél Esterhuysen
Die Hoërskool Pietersburg (PHS) se hokkiespelers het Saterdag skoonskip gemaak tydens die Limpopo-finale.
PHS het altesaam 23 doele aangeteken teenoor die sewe van hul teenstanders en was ook die enigste skool in die provinsie wie se spanne almal tydens die finaal meegeding het.
PHS se A-spanne en die eerste-span, wat naelskraap teen die Hoërskool Merensky verloor het, dring na die Noordvaal-toernooi deur wat ná die skoolvakansie afskop. Volledige uitslae is as volg:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 June, 2009 - 09:18
|
Danél Esterhuysen
SeunsHOKKIESPELERS van talle skole uit die provinsie het verlede week mekaar die stryd by die Hoërskool Pietersburg (PHS) in die Limpopo-finale en semi-finale aangesê.
Drie van PHS se vyf hokkiespanne is as wenners gekroon terwyl Heuwelkruin Kollege goed vertoon het deur die tweede span ore aan te sit.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 June, 2009 - 09:15
|
Die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se o.15 A-netbalspan het onlangs as Limpopo-naaswenners uit die stryd getree en is die eerste span in die geskiedenis van die skool om in die A-liga as naaswenners van die Limpopo Kampioenskappe deur te dring. Die span sal van 31 Julie tot 1 Augustus deelneem aan die Netball School Festival wat by die Hoërskool EG Jansen in Boksburg gehou word. Van links is Christene Steyn, Jaslin Harmse, Tessa Wood, Sebushi Kgomo, Kayleigh Spann (kaptein), Chane Lourens en Renelwi Phahlane.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 25 June, 2009 - 16:00
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 25 June, 2009 - 15:57
|
Yolande Nel
The great Limpopo is under attack from a deadly devil proven to be a fast growing concern to environmentalists who have identified a ticking time bomb largely ignored by the national government.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 25 June, 2009 - 15:53
|
Willie Esterhuysen
Die tafel is gedek vir ‘n gure raadsvergadering wanneer Polokwane Munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, rdl Thabo Makunyane, om 14:00 vandag ‘n buitengewone eierdans sal moet uitvoer om sy raad te oorreed om die stad se nuwe begroting en geïntegreerde ontwikkelingsplan vir die 2009 tot 2011 finansiële jaar goed te keur - dít te midde van die feit dat die raad oor geen omvattende en goedgekeurde eiendomswaardasierol, soos deur die wet vereis, beskik nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 25 June, 2009 - 15:48
|
Danél Esterhuysen
Chantel Mienie, die graad 11-leerder van die Hoërskool Pieterburg wat vir sowat ‘n week spoorloos verdwyn en verlede Woensdag by die Polokwane Kinder- en Gesinsorgvereni-ging se krisissentrum vir hulp aangeklop het, is vir tyd en wyl onder die sorg van haar ma, me Annatjie Mienie, geplaas hangende ‘n ondersoek deur die polisie se kinderbeskermingseenheid.
|
|
|
|
|
|