March 2009
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:45
|
Sonnige weer en goeie uitslae het Sondag se Powerade Atlech Netstar Ebenezermyl wat jaarliks deur die Rotariërklub van Hae-nertsburg aangebied word, gekenmerk.
Die 16-jarige Natasha de Vos van SuperSport Seals was ongetwyfeld die ster van die dag.
Vroegoggend het sy al die swemmers ore aangesit en ʼn algehele eerste plek in die 3 000 m ingepalm.
In die proses het sy met die manskategoriewenner, Ricardo Caldeira, afgereken.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:43
|
Honderde inwoners van die stad, tussen 5 en 82-jaar, het Vrydagaand die daad by die woord gevoeg en bewys hul gee om toe hulle opgewonde by die AGS Moedergemeente opgedaag het om hul deel vir die gemeenskap te doen.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:42
|
One of the toughest racing events for quad- and two-wheel racers took place this weekend with less than half of the 124 two-wheel bikes entered in the annual Roof of Africa making it to the finish line.
The event was held over three days and also took its toll on the quad riders of whom only 28 of the 92 entrants could finish the race.
Three of the Capricorn Race Club riders stood it out on the last day of the race as they were leading their classes.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:40
|
Black Leopards showed they have every intention of annexing the Nedbank Cup when thumping the embattled Bay United 5-4 at East London Stadium last Saturday.
Goals from Desmond Chauke and Mashiane Phadu saw Winnerspark proceeding to the last 8 of "Ke Yona" Cup, with a 2-1 defeat over Ikapa Sporting at Erica Park last Saturday.
At Peter Mokaba Stadium, Peace Lovers scored nothing more than a free soccer lesson at the hands of Moroka Swallows whom walloped them 0-4.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:38
|
Erica Pre-primêre Skool het Donderdag hul jaarlikse atletiekbyeenkoms vir die eerste keer op hul nuwe skoolterrein aangebied. Die ouers het terselftertyd uitgekamp en die informele byeenkoms terdeë geniet.
Elke kleuter het ‘n medalje ontvang ongeag die plek wat hy of sy behaal het.
Na die uitputtende kragmeting het die kleuters heerlik saam met ma en pa worsrolle, lekkers en koeldrank geniet.
Storie: Mariëtte van de Werken
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:34
|
Ses atlete van Heuwelkruin Kollege het verlede Saterdag aan die Limpopo Hoërskole Atletiekbyeenkoms (LIMSA) deelgeneem in 11 items.
Hulle is Pieter Swartz, Righardt Kachelhoffer, Carel Swanepoel, Liandri Janse van Rensburg, Christoph Conroy en Rachelle Nieuwoudt.
Kachelhoffer het ‘n silwer medalje in die spiesgooi, o.15, behaal en die provinsiale rekord gebreek om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe in Durban vroeg in April.
Swanepoel behaal ‘n derde plek in die driesprong, o.15.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:31
|
Die Hoërskool Pietersburg (PHS) het die naweek teen Hoërskool Florida in die Nu Power Tuks-reeks te staan gekom in ‘n taai stryd.
PHS se netbalspelers het oudergewoonte stof in hul teëstanders se oë geskop en met goeie wentellings huis toe gekom.
Uitslae:
o.18A- PHS 16, Florida 14; o.17A- PHS 19, Florida 11; o.16A- PHS 15, Florida 10;
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:30
|
Die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé (Tommies) het die naweek as gasheer in ‘n vriendskaplike kragmeting teen die Hoërskool Frans du Toit van Phalaborwa opgetree en uitstekend presteer.
Tommies se rugbyspelers het geskiedenis gemaak deur al hul wedstryde met skitter- tellings te wen.
Uitslae:
Die o.14A wen 55-7, o.15A wen 24-0, o.16A wen 7-3, die tweede span wen 28-3 en die eerste span wen naelskraap met 25-24.
Netbal
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:26
|
Jay van die bekende groep Eden sing die verhoog aan die brand tydens Saterdag se lugskou op Polokwane. Inlas: Die jaarlikse lugskou wat reeds ‘n instelling op die inwoners stad se sosiale kalender geword het, het oud en jonk gelok.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Submitted by admin on 26 March, 2009 - 08:21
|
Die raaiselagtige omstandighede waaronder die 41-jarige Polokwane-inwoner, mnr Pierre van Eeden, op 4 Maart tydens ‘n beweerde padwoedevoorval buite Polokwane waarskynlik trompop deur ‘n vragmotorbestuurder doodgeskiet is, is besig om vir die bekende Van Eeden-familie in ‘n nagmerrie te ontaard.
|
|
|
|
|
|