>> News

Mnr Peet van der Walt, ‘n aart-appel-, ui- en beesboer van die Waterberg-distrik het gister (Woensdag) 250 van sy werkers voor Absa in Hans van Rensburgstraat afgelaai om oor ‘n lening waarvoor Van der Walt goedkeuring ontvang het maar wat nog nie uitbetaal het nie, te betoog.

>> Videos

>> Achievers

Yvonne Terblanche het ‘n  hart van goud

Op 76 is me Yvonne Terblanche, beter bekend as ouma Yvonne, een van die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) se voorste vrywilligers wat geen steen onaangeraak laat om kankerpasiënte in die stad se lyding te help verlig nie.

>> Entertainment

Nataniël

Nataniël tree weer binnekort in Polokwane op. Die skreeusnaakse kunstenaar het sy loopbaan in 1987 afgeskop met die vrystelling van sy liedjie "Maybe Time". Sedertdien het hy 15 albums vrygestel, meer as 60 oorspronklike teateropvoerings gegee en 14 boeke gepubliseer

>> School news

Die o.12- en o.13-Blou Bulle Limpopo Laerskole-rugby oefenspanne is Vrydag en Saterdag tydens die proewe in die stad bekend gemaak.